KAREN ZOID – Republiek Van Zoid Afrika Reeks 1 – DVD Boxset *NEW*

Availability:

Out of stock


$30.00

Out of stock

 

Title: KAREN ZOID – Republiek Van Zoid Afrika – Reeks 1
Artist/Stars: Karen Zoid
Contents: Welkom In Die Republiek Van Zoid Afrika, waar lag en musiek die beste medisyne is. President Karen gesels met haar land se gunsteling denkers, dromers, besluitnemers en ander moedige en merkwaardige mense. Dis ‘n satiriese geselsprogram waar die Afrikaners inderdaad plesierig is met komiese sketse, lekker musiek en gesprekke met invloedryke en uitsonderlike gaste.

As jy ‘n probleem het, bly kalm en vloek saggies.

Time Magazine en die US News & World Report het Karen Zoid se rol as ‘n ikoon in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf beklemtoon.  Eerstejaarstudente aan verskeie Universiteite besturdeer haar skryfwerk as deel van hulle akademiese modules. Sy het ‘n SAMA-toekenning verwerf vir die “Beste Vroulike Kunstenaar” en daars ‘n rits treffers uit haar pen.  Karen se skerp sin vir humor en haar unieke vermoe om met mense uit alle oorde to gesels, maak van hierdie kykNET reeks ‘n triomf.

Reeks 1
Episode 1:  Riaan Cruywagen, Zolani Mohala
Episode 2:  Casper de Vries, Anna-Mart Van Der Merwe
Episode 3:  Kurt Darren en Corne Krige
Episode 4:  Zelda La Grange, Erik Holm, Dorothy Masuka
Episode 5:  Devi Govender, Elana Afrika, Corlea Botha
Episode 6:  Laurika Rauch, Albert Maritz
Episode 7:  Tannie Evita, Pieter-Dirk Uys, Karlien Van Jaarsveld
Episode 8:  Helen Zille, David Kramer
Episode 9:  Brumilda Van Rensburg, Arno Carstens
Episode 10:  Chris Chameleon, Carel Hoffman
Episode 11:  Gert-Johan Coetzee, Shaleen Surtie-Richards
Episode 12:  Willie Esterhuizen, Dan Patlansky
Episode 13:  Francois Van Coke, Alex Fourie

Language: Afrikaans
Running Time: 626 Minutes
Number of Discs: 4

Country: South Africa
Region Code:
Region 2

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “KAREN ZOID – Republiek Van Zoid Afrika Reeks 1 – DVD Boxset *NEW*”

There are no reviews yet.

SHOPPING CART

close