BABALAS – Ian Roberts Jack Parow – South African DVD *NEW*

Availability:

Out of stock


$20.00

Out of stock

 

Title: BABALAS
Artist/Stars: Ian Roberts
Jack Parow
Tammy-Anne Fortuin
Contents: Mia (Tammy-Anne Fortuin) ‘n pragtige mooi sexy meisie, totaal gefokus op haar loopbaan, se voorlegging bestaan uit die oorspronklike Castrol advertensies wat die hele volk destyds aan die lag gehad het. Sy probeer haar uiterste bes om haar baas te oortuig dat Boet, Swaer en Mogae moet deel wees van die groot aand maar Theodore is glad nie oortuig dat dit die regte ding sal wees nie want hierdie ouens van die Kalahari kan sy hele “show” verwoes. Hy verduidelik aan Mia dat hierdie ouens nie akteurs is nie, hulle is gewone mense wat daar êrens in die Kalahari woon. Hy weet nie eers of hulle nog lewe nie, wie gaan hulle buitendien opspoor en Sandton toe bring vir die geleentheid. Hy dink beslis nie dis ‘n goeie idee nie! Theodore is egter in die geheim velief op Mia en besluit om teen sy beterwete vir haar ‘n kans te gee om die drie helde te probeer opspoor.

Mia vertrek Kalahari toe en is oorstelp van opgewondenheid om die drie manne, net soos destyds nog steeds, sittend op die Kalahari Oasis se stoep aan te tref. By nader ondersoek vind sy egter dat Boet nie daar is nie, in sy plek sit Neef (Jack Parow). Mia verduidelik die doel van haar besoek en verneem angstig waar Boet is, want hy is uiters belangrik vir die groot aand. Boet is in terapie by die plaaslikel kopdokter op Hotazhel en hulle glo nie hy sal sy varkies sommer maklik bymekaar kry vir die geleentheid nie. Neef stel voor dat hy vir Boet instaan maar Swaer en Moegae sien hom nie as deel van hulle driemanskap nie.

Ja se Neef “Julle dink altyd julle is cooler as ekke”

Mia het net 5 dae om dinge uit te sorteer, die manne betyds terug te bring vir ‘n onderhoud met ‘Pasella’ en dan die groot aand by Emperor’s Palace. Gaan sy tenspyte van al die probleme wat sy te bowe moet kom, in haar doel slaag?

Barcode 6004416116755
Department Movies & TV
Released 2 Jan 2012
Content Source South African
Type Movies
Format DVD
Genre Comedy
Region Region 2
Language Afrikaans
Subtitles English
Runtime 110 min

Country: South Africa
Region Code:
Region 2 / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New
SKU: 6004416116755 Category: Tags: , ,
Weight 100 g

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “BABALAS – Ian Roberts Jack Parow – South African DVD *NEW*”

There are no reviews yet.

SHOPPING CART

close