AGENT 2000: Die Laksman – Paul Loots – South African DVD *NEW*

Availability:

1 in stock


$20.00

1 in stock

 

Title: AGENT 2000: Die Laksman
Artist/Stars: Paul Loots, Izel Bezuidenhout
Contents: Agent 2000, oftewel Wwwalter du Toit, het nie baie tyd oor om sy missie te voltooi nie… Hy moet gou speel as hy Hoërskool Randburg se berugte boelie, Die Laksman, voor die einde van die ontgoeningstydperk wil vang. As Walter daarin slaag om die gemaskerde vabond vas te trek, kan hy sy vermomming in die kas bêre, vaarwel roep aan die publieke skool en sy lewe as 14-jarige, tuisonderrigte speurder voortsit.

Indien hy egter nie daarin slaag om sy missie suksesvol af te handel nie, word die skoolhoof afgedank, is Walter se reputasie as geheime agent daarmee heen, verloor hy sy nuwe beste vriend en is hy die meisie van sy drome kwyt.

‘n Taak wat aanvanklik na kinderspeletjies gelyk het, ontaard gou in Walter se grootste nagmerrie. Sal hy Die Laksman betyds kan vang of sal Agent 2000 uiteindelik Die Laksman se grootste teiken in die geskiedenis van Hoërskool Randburg word?

Barcode: 6004416120042
Released: 29 Jul 2014
Language: Afrikaans
Subtitles: English
Region 2
Running Time: Approx 96 mins

Country: South Africa
Region Code:
Region 2 / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New
SKU: 6004416120042 Category: Tags: ,
Weight 100 g

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “AGENT 2000: Die Laksman – Paul Loots – South African DVD *NEW*”

There are no reviews yet.

SHOPPING CART

close