ABRAHAM – DJ Mouton Hannes Muller – South African Christian DVD *NEW*

Availability:

1 in stock


$20.00

1 in stock

 

Title: ABRAHAM
Artist/Stars: DJ Mouton, Hannes Muller, Chantel Phillipus, Franci Swanepoel
Contents: Abraham, a dedicated husband and father, struggles to provide for his young wife, Katie, and their four-year-old daughter. But, through his creative determination, he finds patronage in Jong Jans and his Jong’s wife, Almeri. Abraham and Katie settle into their new home, working for Jong and Almeri, but Katie’s battles with mental illness and alcoholism rock the boat. Abraham staunchly supports his wife, but his own ambitions as an artist make him restless. Abraham is a dreamer who wishes to rise above his station in life and make his mark on the world, but the realities of his circumstances get in the way of happiness.

Abraham, die jongste rolprent deur die legendariese fliekmaker Jans Rautenbach, vertel die verhaal van Abraham (vertolk deur DJ Mouton) – ’n kunstenaar en dromer van Kannaland in die vroëe 1980’s. Abraham is ’n toegewyde familieman wat sukkel om finansieel vir sy jong vrou, Katie (vertolk deur Chantell Phillipus), en hul vierjarige dogtertjie te voorsien.

Abraham se kreatiewe deursettingsvermoë lei hom na sy weldoeners, Jong Jans (Hannes Muller) en sy vrou, Almeri (Franci Swanepoel).

Abraham en Katie trek na ’n nuwe huis waar Abraham begin werk vir Jong Jans. Katie se worsteling met alkoholisme en haar geestesgesondheid bedreig egter die gesin se geluk. Abraham ondersteun sy vrou ten volle, maar sy ambisie maak hom onrustig. Abraham droom daarvan om bo sy omstandighede uit te styg en sy merk deur sy kuns te maak. Die ellendige werklikheid van sy situasie hou hom egter terug.

Abraham is ’n tragiese dog inspirerende storie deurtrek met die musiek van Kannaland; ’n intieme, emosionele kyk-ervaring, geskryf, vertel en onder die regie van Jans Rautenbach.

Barcode: 6004416126679
Released: 4 Mar 2016
Region: 2
Language: Afrikaans
Subtitles: English
Runtime: 91 min

Country: South Africa
Region Code:
Region 2 / PAL

Please make sure you are able to view this region DVD before purchase – we are unable to offer a refund if the incorrect Region DVD is purchased.

New/Used: New
SKU: 6004416126679 Category: Tags: , , ,
Weight 100 g

Based on 0 reviews

0.0 overall
0
0
0
0
0

Be the first to review “ABRAHAM – DJ Mouton Hannes Muller – South African Christian DVD *NEW*”

There are no reviews yet.

SHOPPING CART

close